Ons moet nog besluit ;) Ek dink dit moet 'n effe post-modernistiese interpretasie van die "boer" deel behels, sodat ons die konsep van wit Afrikaansprekendes wat Engelse haat bietjie kan kaap, en in nuwe rigtings neem. Ek sou dink dat daar wel 'n definatiewe Suid Afrikaanse konneksie sal wees, asook 'n konneksie met die Afrikaanse taal, maar nie net soos dit deur Boere gepraat word nie ;)