ChickenCasserole
Heel vullend, vries lekker, en gaan goed saam met couscous
Bestandele
- 500 g honder stukke
- 2 uie (gekap)
- 2 aartappels/ander groente in blokkies
- 4 wortels in skywe
- klomp knoffel (gekap)
- chilly
- bietjie gemmer
- 1 koppie hoender aftreksel
- 2 blikke tamatie
- Origanum
- allerhande ander kruie van Robertsen se groen reeks
- soy sous
- olie om in te braai
Instruksies
- braai uie + knoffel tot effe sag in groot pot met deksel, of
elektriese braaipan
- braai hoender stukke
- strooi kruie oor soos jy braai, laat die kruie ook braai
- draai deurentyds hoender stukke om soos dit braai
- gooi soy sous oor gedurende braai proses
- braai tot bruin
- Sit gemmer en groente/aartappel in, braai effe
- sit hoenderaftreksel, tamaties in
- nog soy sous na smaak
- prut 45+ minute met deksel op