ChickenTetrazini
'n Heel interessante smaak. Dink dis veronderstel om redelik
ryk/romerig te wees. Nog nie helemal seker wat als eintlik moet ingaan
nie.
Bestandele
- Spaghetti/Fettochini
- smoked chicken, in strips
- pimento, some amount
- mushrooms
- pruie?
- garlic
- almonds (roasted)
- sour cream (Ek dink karringmelk kan ook werk)
- olives
- chicken stock
- green pepper?
- parmesan
- salt and black pepper to taste
Instruksies
- Braai pruie, shrooms, garlic, green pepper in botter
- Gooi olywe, Piment, honder, deel van kaas + aftreksel in
- prut effe?
- kook tegelyketyd pasta
- sit pasta in oondbak
- gooi mengel oor, meng effe
- gooi cream/karringmelk oor
- sit almonds+kaas bo-op
- bak 'n rukkie teen ~180 grade C?