HongKongTravelPhotos

Personal Collection

I have done this now with Hong Kong, see the collection: Hong Kong Travel - for me in my KimDaBa database. It contains around 300 images. It is a fairly uncricial selection.

Public Collection

Vir ander, sal nou online sit. Moet dalk beskrywings by klomp/meeste fotos sit. Mik vir 60 fotos, definatief nie meer as 100.

Poskaart idee

Kan dit dalk gebruik vir poskaarte ook. Of eerder, dit as 'n basis gebruik. Van my poskaarte wil ek nie noodwendig in die public collection sit nie, en vice versa.

Poskaarte

Dalk dink ek verkeerd hieroor. Die public collection moet juis die poskaarte wees, en nie anders om nie. Wat is my poskaarte? Hulle is 'n effens individuele kykie na die plek waar ek was. Nie elke een hoef briljant te wees nie, maar ek dink hulle moet darm interessant wees.

'n Goeie benadering mag dalk wees om eers net #finecollection fotos te gebruik as 'n basis. Die ekstra print voorberyding wat in hulle gaan mag dalk nogals goed gaan saam met die poskaart idee. Dalk 'later n paar ander quirky/interessante fotos by te sit.

Fine Collection

A small number of very good pictures.