PastaPuttenesca
Dis nou vir die sous. Eet dit saam met lang pasta. Dis genoeg vir so 2
mense, dalk minder as jy honger is ;P
Bestandele
- Knoffel, gekap (2+ huisies)
- Olyf Olie('n goeie maat)
- 1 blik tamaties (~400g)
- 1/2 groenpeper, gekap (opsioneel)
- Kalmata Olywe, ontpit, grof gekap (~16)
- Capers, 2 eetlepels
- Antjovis filette, grof gekap (4)
- Origanum
- Basil (meer as die origanum)
- Swart peper
Instruksies
- braai koffel in olyf olie
- sit antjovis by, druk fyn met 'n vurk tot dit inmeng
- sit tamatie, olywe, capers, origanum,basil en groenpeper in
- kook vir 10+ minute
- peper + ander goeddies soos jy luskry
Potential recipe sites:
http://www.adamant.org/news/recipes/md004b.html
http://www.veganchef.com/feb_12_2002.htm
http://vegweb.com/recipes/pasta/2802.shtml
http://www.recipelink.com/gm/14/18050
http://www.zarbo.co.nz/Section?Action=View&Section_id=1022&Story_id=1533