VeggieLasagne
Hierdie resep is nie rerig finaal nie. Moet hom weer uitprobeer en
bietjie tune. Dit witsous was nie te great nie, moet dalk iets anders
probeer.
Bestandele
Vulsul
- Uie, gekap
- Groen Peper, gesny
- 2 blikke tamatie
- eiervrug in blokkies
- sampejoene, gekap
- murgpampoene
- Biefekstrak?
- Baie knoffel
Witsous
- 15 g botter
- 15 g koekmeel
- sout
- 250 ml melk
- kerriepoeier
- 1/2 suurlemoen?
Ek dink die sous is dalk bietjie min ook
Ekstra
- KAAS!
- Lasagne pasta stukke
Instruksies
Vulsel
- Soteer ui en knoffier
- Moer ander goed by?
- Prut?
Witsous
- meng botter+meel+kerriepoeier in pan
- Gooi bietjie vir beitjie melk in en roer in, vermy klonte
Als bymekaar
Ons gaan als in 'n platterige ookdbak van een of ander aard sit.
- Smeer bak met botter of iets?
- Sit laag lasagne goed
- laag witsous
- laag vulsel
- laag kaas?
- laag lasagne, lather, rince repeat
- bak vir een of ander lengte tyd