BoereGeeksIlluminati

Die plan is om die Die Ewige Boeregeeks Code Illuminati Ko-Operatief op die been te kry. Beskou hierdie so half as 'n manifesto!

Wat is dit!?
Die Mense
Die Plan
Tegniese details
Terugvoer
Addsense

Wat is dit!?

Die mense wat enige idee het van wat 'n boeregeek is, mag dalk belangstel om by ons aan te sluit. Dit behoort 'n plek te wees waar ons saam kan werk aan allerhande geeky goed wat ons aanstaan, in die kulturele mileu van BoereGeek. Wat presies is die boeregeek mileu? Wel, dis 'n donners goeie vraag. Eintlik is dit net 'n verskoning om AfriKengels te gebruik.

Die Mense

Die eerste BoereGeeksIlluminati lede sal seker wees:

NeilenMarais, StefanvdWalt, JackVersfeld, LerouxBodenstein, EduardGrebe en natuurlik, die onverbleikbare, immergroen FrancoisBotha.

Die Plan

In't kort, ons moet die host op zaphod.lagged.za.net, onder die boeregeeks.za.net domain. Dit was my persoonlike vanity domain, maar ek dink dit sal beter hier kan dien. Ek het darm nog chatsubo.za.net ;)

Hier kan ons

host.

Tegniese details

User

Estaga, kan ons dalk 'n boeregeeks user/group maak? Boeregeeks hoef nie te kan inlog nie, maar al die boeregeek members moet in die boeregeek group wees, en group members moet write access hê

Mailing list

Estaga, kan jy dit opstel? het het so hier en daar vir mense 'n blah@boeregeeks.za.org gegee, so kan jy dit dalk sommer maak dal @boeregeeks na die lys toe gaan? ;)

SVN

Sal seker deur ssh moet run. Een van die SVN experts kan dit uitsort. Trax? SVN daemon sal seker as user boeregeek run, of dalk nog 'n ander user met minder access vir security?

Arch

Die idee is eintlik dat mense sommer net hul arch repo's sit in hul ~/public_html, vir read only access, en mense dan goed van mekaar af merge. Ons kan ook 'n arch repo hê wat as in ~boeregeeks gehost is. Al die members van die boeregeeks group sal dan kan skryf daarin, en sal dus gewone arch metodes kan gebruik.

Wiki

Moin is natuurlik klaar opgestel, maar alle moin wikis wat ek gesien het so vêr lyk lelik. Dalk kan ons 'n CSS van een of ander aard aanpas. Om emacs-wiki te gebruik met emacs-httpd klink vir my baie gevaarlik, veral gegewe dat mens <python> os.unlink('/*')</python> of whatever kan doen. Ek het wel 'n elaborate scheme om emacs-wiki op 'n veilige manier te laat werk, soos volg:

Gewone access is static HTML. Dan is daar 'n edit link, want 'n ander program roep. Verder, word die wiki source onder source control gehou (arch, svn, who cares?) Die program wat veranderinge hanteers sal:

1. die wiki source in 'n form sit vir user om te edit 2. as die user submit, sal hy die nuwe wiki source commit in die source control system, en vir emacs-wiki vra om net daai file te regenerate.

emacs-wiki run dan as 'n ander user, of selfs in 'n jail, sodat enige malicous use nie regtig skade sal aanrig nie... Of disable net die <python> en <lisp> tags...

'n Ander idee is om die emacs-wiki files net in 'n source control repo te hou, dan kan mens locally werk met die yummy zero-latency in-emacs emacs-wiki, en net jou veranderinge commit.

Terugvoer

Wat dink julle? Laat weet gou, laat weet nou!

Addsense

http://www.lagged.za.net/tmp/adsense/boeregeeks.txt